top of page

Gebruik asseblief die link in jou Whatsapp messages.

IMG-20260117-WA0010_edited_edited_edited

16 Mei 2026

​&

​Marisa

Jandré

Liewe  ___________ en______________

Met liefde nooi ons jou graag om ons spesiale naweek saam met ons te vier

Naweek Oorsig

Ons sien uit daarna om ’n hele naweek lank saam met julle te vier!

Verblyf

The Silver Sixpence

Julle bly saam met ons op die venue- net 'n kort entjie van die feesvieringe af

silver sixpence image 3_edited.jpg

Die koste van twee aande se verblyf per persoon is R1750

Dit sluit saterdag en sondag se ontbyt reeds in​

Koffie en tee geriewe is ook beskikbaar in die kamer

Ons versoek vriendelik dat die betaling teen 5 April gedoen word

Kamerindeling sal nader aan die tyd gekommunikeer word.

Ons wil julle graag naby ons he

Hier is 'n paar verblyf opsies waarna julle kan kyk:

Ons Kleurtema

WhatsApp Image 2026-03-05 at 16.55.37 (1)-no-bg (1).png
Semi-formeel
Aardse en Neutrale kleure

Netjies en elegant, maar steeds gemaklik genoeg om saam met ons lekker te kuier en dans.

Vir mans: ’n Netjiese knopieshemp (met of sonder ’n das of baadjie) word verkies.

Vir dames: Midi- of maxi-rokke in ons kleurpalet sal pragtig wees.

​​

Met die herfsaand wat kan afkoel, beveel ons aan dat julle ’n jas of warm baadjie saambring.

*Vriendelik versoek ons dat helder, neonkleure en bontpatrone vermy word sodat die sagte, natuurlike herfskleure mooi kan saamvloei.

Dink aan kleure soos olyfgroen, sagte bruin, stofblou, roestinte, saliegroen, gedempte pienk en wynrooi.​

Wenslys

Julle teenwoordigheid by ons spesiale dag is die grootste geskenk en ons is baie dankbaar vir julle liefde en ondersteuning soos ons hierdie nuwe hoofstuk saam begin.

 

Indien jy graag iets wil bydra, kan jy ons Spanje-ervarings borg, ’n kontantdonasie maak, of ’n draai gaan maak op ons wenslys hier: Wedding Registry

RSVP

WhatsApp Image 2026-03-05 at 16.55.37 (1)-no-bg.png

Stel ons asseblief in kennis of julle die feesvieringe sal kan bywoon voor 9 April

Ronelle

Kuier jy saam?
Ontbyt Sondag Oggend
Keuse nodig

Dankie dat jy ons laat weet het.

Success Sub Message

Jy het al klaar geRSVP, verander RSVP hier

bottom of page